Laerskool Oranje Noord Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
 
 

Klasfotos | Kultuur & Akademie | Sport | Entrepreneurs | Boeresport | Opvoedkundige Uitstappies | Natuurwetenskap & Tegnologie

Sport

2010 - Sport  
2009 - Sport  
2008 - Sport  
2007 - Sport  
2006 - Sport  
2005 - Sport  
   
2009 Sport  
Kriekettoer na die Kaap 2009  
 
Charl Langeveld, Protea krieketspeler, afgeneem toe hy deur ‘n groep seuns toegesak is vir sy handtekening. ‘n Netoefening op Nuweland.  
 
Die O/11A-krieketspan afgeneem op Nuweland Krieketveld. Die O/13A-krieketspan afgeneem op Nuweland Krieketveld.  
 
Rikus Pretorius kolf teen
L/S SACS
Die groep ouers wat ook getoer het. Dié foto is op Nuweland Krieketveld geneem.  
 
Hier ontspan die kinders heerlik op die strand by Melkbosstrand. Mnr.Vollgraaff en die Protea draaibalbouler, Paul Adams, besig om taktiek te bespreek.  
   
Hanri van der Merwe – Sportdogter van 2009  
 
   
Griekwaland-Wes Cravenweek Rugby 2009  
 
Agter: Ryno Karstens en Altus Bisschoff (Kaptein)
Voor: Willem Steyn; Mnr Pierre van der Merwe en Niell Stannard
 
   
Krieket o/13 Griekwaland-Wes Platteland 2009  
 
Jay-D van Zyl en Neill Stannard  
   
Krieket o/11 Griekwaland-Wes Krieketspelers 2009  
 
Agter: P J Duvenhage; Cornell Myburgh; Rikus Pretorius
Voor: Johan Joubert; NJ Stannerd en Johan van der Ryst (Griekwaland-Wes span)
PJ, Cornell, Rikus en Johan Joubert word opgeneem in die Griekwaland-Wes Platteland span en NJ en Johan van der Ryst in die Griekwaland-Wesspan
 
   
Tennis 2009  
 

Jay-D van zyl; Deanke van Zyl en NJ Stannard het Noord-Kaapkleure in tennis gekry.

 
   
o/13 Netbal 2009  
 

Agter: Derise Grobbelaar; Alzette van Zyl; Carla van Wyk Esmé van der Westhuizen; Hanri van der Merwe;
Mariaan Olivier
Voor: Mev. Vivienne Snyman; Elmoné Botha (Kapteine); Mnr Pierre van der Merwe
Hierdie span het ‘n uitstekende seisoen agter die rug waarin hul slegs een wedstryd verloor het.

 
   
Beste o/13-Veergeweerskut in Suid-Afrika 2009  
 
   
Cravenweek-spelers 2009

Griekwaland-Wes o/13 Cravenweek-span
Agter: Altus Bisschoff slot (Slot); Ryno Kartsens (Voorry); Willem Steyn (Voorry)
Voor: Niell Stannard (Losskakel)

Altus was die kaptein van die span en Ryno is na afloop van een van die wedstryd aangewys as speler van die wedstryd

 
   
Ateletiek-dirigente 2009  
 
   
2009 - Kleure Sport  
 
     
 
   

 

 

 
logo