Oranje-Noord se tennistrots
Jay-D van Zyl (o/12), NJ Stannerd (o/10) en Cobus Brink is opgeneem in die Noord-Kaap Tennisspan |
Oranje-Noord se swemtrots
Herman Steyn, JC van der Merwe, Hanri van der Merwe en Altus Bisschoff was deel van die Noord-Kaap Skoleswemspan wat deel geneem het aan die SA kampioenskappe te Bloemfontein. |
|