| 2010 - Sport |
|
| 2009 - Sport |
|
| 2008 - Sport |
|
| 2007 - Sport |
|
| 2006 - Sport |
|
| 2005 - Sport |
|
| |
|
| 2010 Sport |
|
| |
|
| Noord-Kaap Robyne netbalspan |
|
 |
 |
|
o/13: Danielle Nel en
Anelda Venter. |
o/12: Jackie Kuhn;
Aurelia Pieterse;
Chrisna Oppermann |
|
| |
|
| Skiet |
|
| Tydens die provinsiale skietproewe te Douglas het skuts van Oranje-Noord weereens uitgeblink onder die sowat 100 skuts van agt skole wat deelgeneem het. Die volgende leerders het onder die top 5 plekke geëindig: |
|
 |
|
Christine Becker 1 goud + 4 de plek
Jana Becker 2 derde plekke
Lenika Daubern 2 vyfde plekke |
|
| |
|
| Karate |
|
 |
|
| Stefan Niemann het aan die WSKF SA Nasionale Karate Kampioenskappe te Benoni deelgeneem en ‘n brons medalje asook ‘n vierde plek verower. |
|
| |
|
| Rugby 0/12 |
|
 |
|
Jaco Koegelenberg en Shaquille Cloete is in die o/12 Griekwaland-Wes rugbygroep opgeneem wat gedurende die vakansie in Kwazulu Natal aan ‘n provinsiale
toernooi vir
o/12’s gaan deelneem. |
|
| |
|
| Rugby 0/13 |
|
 |
|
AGTER: Johan Becker; Johan Becker;
Henry Wickens; Erik Jordaan
VOOR: Benna Nieuwoudt; David du Toit
Erik Jordaan en Henry Wickens is in die
Griekwaland-Wes B-groep opgeneem.
Jurie Burger, Benna Nieuwoudt, Johan Becker en
David du Toit is in die Griekwaland-Wes o/13 A-groep opgeneem.
Al die spelers neem die naweek van 28 en 29 Mei in Bloemfontein aan ‘n provinsiale rugbytoernooi deel waarna die 22 spelers wat aan die Coca Cola Cravenweek te Graaff-Reinet gaan deelneem, aangewys word asook 22 spelers wat aan ‘n toernooi te Sasolburg gaan deelneem.
Baie geluk ook aan die spelers. |
|
| |
|
| Gimnastiek |
|
Tydens die eerste gimnastiek kompetisie van 2010 het die volgende leerders pragtig presteer:
Dogters: Level 1 – 3: Anne-Mieke Smith,
Marike le Grange, Chrizelle Strydom,
Kyla du Plessis, Natasha Rossouw, Minette Swart, Bernedette van Zyl, Anya Bruwer, Elmé Slabber,
Carli Thomas, Mari Slabber, Anneke Strauss, Mia Benadé,
Liamie Smith, Gitte Jonas.
Seuns: Brons – Goud: JC Strauss,
James Claassen en Lourens vd Westhuizen. |
|
| |
|
| |
|
Laerskool Oranje-Noord
se sportdag |
|
| |
|
|
| Kathu vs Oranje-Noord 0/13B |
|
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
| |
|
|
| Oranje-Noord 0/13B vs Postmasburg 0/13A |
|
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
|
|
| |
|
|
Oranje-Noord vs
Kakamas 0/13C |
|
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
|
|
| |
|
|
| Oranje-Noord vs Kathu 0/7A |
|
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
|
|
| |
|
|
Oranje-Noord vs
Seodin 0/13A |
|
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
| |
|
|
| Span 1 Oranje-Noord |
|
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
|
|
| |
|
|
| Netbal |
|
|
Laerskool Oranje-Noord
vs Kathu 0/8A |
|
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
 |
|
| |
|
|
| |
|
|
 |
 |
|
| 0/9A Rugby Oranje-Noord se Martin Compion versnel met die bal, teen Postmasburg |
Christia Potgieter o/11A in aksie teen Postmasburg |
|
| Noor-Kaap Swemspan |
Siyanda-Ateletiekspan |
|
 |
 |
|
| Benré Engelbrecht, Suzette Steenkamp en Alicé Maritz is opgeneem in die NK-Swemspan. |
Isebeau Malan en Jurie Burger was deel van die Siyanda-Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Noord-Kaapbyeenkoms. Isebeau verwerf ‘n goue medalje in die dogters o/13 , 200m hekkies. Jurie slaan ‘n silwer medalje los in die o/13 skyfwerp. |
|
| |
|
|