Laerskool Oranje Noord Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
Laerskool Oranje Noord
 
 

Klasfotos | Kultuur & Akademie | Sport | Entrepreneurs | Boeresport | Opvoedkundige Uitstappies | Natuurwetenskap & Tegnologie

Kultuur & Akademie

2010  
ATKV Redenaars  
 

AGTER: Elani Strydom; Hesna Theron; Danielle Nel
VOOR: Pieter Nel; Loubser Nel

Herdie groep redenaars gaan Oranje-Noord op 17 Julie, op Kimberley, by die ATKV-Noord-Kaap finale rondte verteenwoordig.

 
   
Leerlingraad – Eerste Semester 2010  
 
Agter: Jurie Burger; Floris Thirion; Stevan Botma; Bianca Weston; Erik Jordaan; Marlene Beukes David du Toit; So-mari van Zyl; Kayla Thirion; Michaela Malan; Anmar Hanekom; Steffan van Tonder; J C Liebenberg (Hoofseun); Carlo Kuhn (Onder-Hoofseun)
Voor: Danielle Nel (Hoofdogter); Rozanne Theron (Onder-Hoofdogter); JJ Liebenberg; Gitte Jonas;
Juané Nagel; Gretchen Schmidt
 
   
2009  
Graad 6 - Top 10  
 
   
Graad 5 - Top 10  
 
   
Graad 4 - Top 10  
 
   
Altus Bisschoff  
 
Hierdie seun het die toekennings die een na die ander ingeryg.
Hy is as beide Dux- en Sportseun vir 2009 aangewys. Altus ontvang ook R2000 vir die beste akademiese presteerder in graad 7.
 
   
Carla Kruger –Dux-Dogter  
 
   
   
Redenaars  
 
Hesna Theron was die Provisiale wenner in die Junior-afdeling van die ATKV se redenaarskompetisie en verteenwoordig ook die Noor-Kaap op nasionale vlak.  
 

AGTER:  Mnr. S. van Rooyen, André Roux, Altus Bisschoff (hoofseun), Ryno Karstens, Danus Kruger, Kokkies van Wyk
MIDDEL:  Wilco Strydom, Claire du Plessis, Elmoné Botha (onder-hoofdogter), Derise Grobbelaar, Alouwna van der Westhuizen, Carla Kruger (hoofdogter), Mariaan Olivier, Niell Stannard, Mev. A. Slabbert
VOOR:  Barend Geldenhuys (onder-hoofseun), Liné du Plessis, Willem Koegelenberg, Pierre Nel, Salomé Hanekom, Anshin Potgieter

 
 

Die koor het aan die finale rondte van die South African Schools Choral Eisteddfod in Johannesburg deelgeneem en die eerste plek in die afdeling, Eie Keuse behaal. Hul wenlied “Her time has come”, is deur Francois le Roux geskryf en gekomponeer.  Die musiek is deur Elizma Theron verwerk. Die koor staan onder leiding van Johan Engelbrecht. Ester Kuhn is die begeleidster en Ina Nel behartig die perkussie.

 
2008    
     
 
     
 
     
 
   
 
Martie Hattingh is in 2005 gekies om die Noord-Kaap te verteenwoordig tydens ATKV se landswye redenaarskompetisie. Anria Viviers ontvang in 2005 R2000 vir die beste akademies prestasie in Graad 7  
 
Lieneke du Plessis en Franco van Wyk was die Dux-leerders vir 2005. UNISA: Prakties Kandidate 2006
Voor:
Altus Bisschoff, Marilé du Plessis, Frances v/d Ryst (Ererol)
Agter: Nadia Breytenbach, Nicol Visser en Carla van Wyk
 
 
Boetie en Sus Presteer
in 2006
Christiaan Kruger: Wêreldkennis Olimpiade 2de in Noord-Kaap
Carla Kruger ATKV-Redenaars 1ste in Noord-Kaap
Voortrekker: Voorslag-Toekenning Goud - 2006
Vlnr: Martie Hattingh, Lisbé Potgieter en Carina Terblanché
 
 
Beste Akademiese prestasie - 2006
Carla van der Westhuizen ontvang R2000 as die beste akademiese presteerder in Gr. 7
Dux-Leerders 2006
Lize Viljoen en Christiaan Kruger
 
     

 

 

 
logo